Landbou met Dian

Maandae tot Vrydae
12:30 - 13:00

Luister nou

Volgende

KYK: Balju lê beslag op voertuie, meubels van Vrystaatse-munisipaliteit

25 Januarie 2024

Die balju het gistermiddag op 11 voertuie, ’n mobiele toilet en meubels van die Masilonyana-munisipaliteit in die Vrystaat beslag gelê.

Dít nadat die munisipaliteit sukkel om finansieel kop bo water te hou, terwyl ondersoeke deur – onder meer – die Valke aan die gang is.

Volgens die Vryheidsfront Plus se raadslid in Masilonyana, Willem Potgieter, is die beslaglegging op die voertuie in Theunissen gedoen, maar sou voertuie in Brandfort ook geneem word.

Volgens Potgieter gebruik die munisipaliteit op die oomblik sy gelykeberegtigingstoelaag om salarisse en dringende skuld te betaal.

Potgieter het bygevoeg dat sake in die munisipaliteit haglik is.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Internasionale perspektief

Meloni blom in besoek aan Trump

Kleinfontein

Kleinfontein-gemeenskap reageer op beplande EFF-betoging

CARNEY

Kanada kry ‘n nuwe premier

GpsUsB5XkAAKkI0

Paastyd padsterftes neem met 45,6% af

Eie rigting

Zoeloes op die Afrikanerstoep

Ander Nuus Artikels

405724aa-5660-4358-babc-b4cc9c62e5e7
Ashley Oosthuizen se vonnis in Thailand met 20 jaar verminder
Classroom,Of,The,School,Without,Student,And,Teacher
Slegs 19% van skoolpersoneel se misdaadrekords met seksregister vergelyk
ENOCH
Minister van finansies lê dalk binnekort wéér ‘n begroting voor
Internasionale perspektief
Meloni blom in besoek aan Trump
Kleinfontein
Kleinfontein-gemeenskap reageer op beplande EFF-betoging

Landbou met Dian

Maandae tot Vrydae
12:30 - 13:00

Luister nou

Volgende