KYK: 7de Laan aanhangers handig griefskrif by SAUK in om die sepie op die kassie te hou

Luister nou

Volgende

KYK: 7de Laan aanhangers handig griefskrif by SAUK in om die sepie op die kassie te hou

28 September 2023

‘n Groot aanhanger van die sepie, 7de Laan het ‘n griefskrif by die kantore van die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie (SAUK) in Johannesburg ingedien waarin hy en sy ondersteuners eis dat die sepie nié tot ‘n einde kom nie.

Jermaine Christens is die stigter van die Facebook-groep, 7de Laan my Nou wat gestig is nadat die SAUK aangekondig het dat die sepie in Desember vanjaar tot ‘n einde gaan kom.

Die SAUK het toe gesê dat dit nie meer finansieel haalbaar is om die sepie op die lug te hou nie. Christens, wat van die Wes-Kaap gekom het om die griefskrif in te dien, meen hy is nie tevrede met die redes wat die SAUK verskaf het nie.

‘n Reuse aanhanger van 7de Laan, Itumeleng Moalafi sê hy kyk die sepie al van 2005 af, en dat dit weens die sepie is waar hy geleer het om Afrikaans te praat en te verstaan.

Die waarnemende groep-direkteur vir korporatiewe sake en Bemarking, Mmomi Seapolelo wou nie vrae beantwoord nie, maar sê sy neem kennis van die griefskrif en dat die SAUK dit nou sal deurwerk. Christens sê hulle gee die SAUK-bestuur 10 dae om te reageer.

Video – Jermaine Carelse (in oranje) en Itumeleng Moalafi (in rooi)

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

DA en die MK-party dien klagte in teen Mchunu

Ander Nuus Artikels

pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig