Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

KYK: 7 mense dood na botsing tussen bus en vragmotor in die Vrystaat

10 November 2022

Sewe mense is dood na ‘n botsing vanoggend (10 November) tussen ‘n bus en ‘n vragmotor op die N8 tussen Bloemfontein en Thaba Nchu.

Die bestuurders van beide die bus en die vragmotor én nog vyf passasiers van die bus is dood.

Meer as 50 mense is in die ongeluk beseer, waarvan drie in ‘n kritieke toestand is en tans mediese behandeling in ‘n nabygeleë hospitaal kry. Die polisiewoordvoerder, Hillary Mophethe sê die ongeluk het gebeur toe die vragmotorbestuurder na bewering probeer het om ‘n ander voertuig verby te steek.

Sy sê die bus was van Thaba Nchu na Bloemfontein op pad.

 Die pad is ná die ongeluk gesluit.

Foto’s: Twitter en SABC Free State (Facebook)

https://twitter.com/Mercy41897269/status/1590660803870752769

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

cyril en trump3

Ramaphosa beweer Trump is oningelig

GvPzCUrXAAAxy9m

Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”

WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266

Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed

gettyimages-2223201846

Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

Ander Nuus Artikels

LISENSIE-2
OUTA vra dat rybewyskaarte 10 jaar geldig moet wees
covid-1
Studie: 50% van Covid-19-pasiënte beleef langtermyngeheue- en geestesgesondheidsprobleme
0000416479_resized_newidcard
Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke
cyril en trump3
Ramaphosa beweer Trump is oningelig
GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende