Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

KYK: 120 mense in NS in hegtenis geneem te midde van betogings teen verpligte inenting

10 Februarie 2022

Die polisie in Wellington, in Nieu-Seeland, het meer as 120 betogers in hegtenis geneem nadat hulle met die beamptes voor die parlementsgebou slaags geraak het.

Die betogers – wat ‘n weersin in die land se benadering tot verpligte inenting teen Covid-19 het – het sedert Dinsdag buite die gebou gekampeer om hulle misnoë met die huidige inperkingsregulasies te kenne te gee.

Die polisie het vanoggend opgetree nadat ‘n paar honderd bittereinders geweier het om die terrein te verlaat.

Enkele beserings is onder albei groepe aangemeld.

Nieu-Seeland handhaaf van die strengste beperkings en inperkings wêreldwyd in ‘n poging om die voorkoms van die virus in dié eilandstaat te probeer beheer.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

cyril en trump3

Ramaphosa beweer Trump is oningelig

GvPzCUrXAAAxy9m

Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”

WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266

Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed

gettyimages-2223201846

Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

Ander Nuus Artikels

LISENSIE-2
OUTA vra dat rybewyskaarte 10 jaar geldig moet wees
covid-1
Studie: 50% van Covid-19-pasiënte beleef langtermyngeheue- en geestesgesondheidsprobleme
0000416479_resized_newidcard
Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke
cyril en trump3
Ramaphosa beweer Trump is oningelig
GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende