KYK: 102-jarige herdenk 90 jaar van die Bybel in Afrikaans


Luister nou

Volgende

KYK: 102-jarige herdenk 90 jaar van die Bybel in Afrikaans

25 Augustus 2023

‘n Feesviering word dié naweek by die Voortrekkermonument gehou om 90 jaar van die Afrikaanse Bybel te vier.

Op 29 Mei 1933 het die eerste besending van 10 000 eksemplare van die Bybel in Afrikaans in Suid-Afrika aangekom. Op 27 Augustus van dieselfde jaar word dié Bybel amptelik deur Afrikaanse kerke in gebruik geneem.

‘n 102-jarige vrou, Francina Snyman was 12 jaar oud toe die Bybel in 1933 in Afrikaans verskyn het. Sy het in ‘n video vertel dat haar destydse geskiedenis onderwyser, dr. Uys ‘n gedig geskryf het om dié gebeurtenis te vier.

In die video het Snyman die gedig opgesê en woord vir woord onthou.

Video: Dr. Danie Langner

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Tshwane-House-1-1

Tshwane-metro se oortydbeleid verander, maar kragonderbrekings kos die stad meer as R100-miljoen

TRANS-SKELMS

Voormalige Transnet-hoofde op borgtog van R50 000 elk vrygelaat

pjimage-2022-05-16T130201.620

Man met 16 slange op lughawe voorgekeer – die derde soortgelyke voorval dié maand

WhatsApp Image 2025-06-29 at 15.35.07_9dcc5b35

PTA Krag: Instandhoudingsprojek van beplande vier ure word toe 12 ure

TSHWANE2

“Byvoordele van R230-miljoen vir veiligheidswagte bedreig die Tshwane-metro se begroting”

Ander Nuus Artikels

Untitled design
Die DA dien strafregtelike klagte in teen minister Nkabane
Kleinfontein
“Berigte dat die Tshwane-metro dit oorweeg om Kleinfontein te sloop, is onwaar”
Untitled-design-5
Gestremde raadslid beseer nadat hysbak vir die soveelste keer stukkend is
Tshwane-House-1-1
Tshwane-metro se oortydbeleid verander, maar kragonderbrekings kos die stad meer as R100-miljoen
TRANS-SKELMS
Voormalige Transnet-hoofde op borgtog van R50 000 elk vrygelaat

KYK: 102-jarige herdenk 90 jaar van die Bybel in Afrikaans


Luister nou

Volgende