My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende

Kwotas vir trofeejag tydelik stop gesit

28 April 2022

Die Wes Kaapse Hoogeregshof in Kaapstad het ‘n stokkie gesteek voor die departement van bosbou, visserye en omgewingsake se beplande kwotas vir trofeejag.

Die departement het in Februarie vanjaar aangekondig dat 10 luiperds, 10 swart renosters en 150 olifante vanjaar deur trofeejagters gejag kan word.

Die Humane Society International het daarna aansoek gedoen vir ‘n interdik, en die hof het nou voorlopig beslis die kwotas is ongeldig en onwettig.

Volgens die interdik mag geen trofeediere gejag word, totdat die tweede deel van die hofsaak aangehoor is nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende