Oggend met Esté Gross

Sondae
08:00 - 15:00

Luister nou

Volgende

KwaZulu-Natalse paartjie se liggame in hulle bakkie op ‘n grondpad gevind

31 Maart 2021

Die polisie in KwaZulu-Natal ondersoek twee aanklagte van moord nadat ‘n paartjie gister op ‘n grondpad in hulle bakkie in die Pietermaritzburg-omgewing doodgeskiet is. 

Volgens die polisiewoordvoerder, kolonel Thembeka Mbele het die paartjie omstreeks half 11 gisteroggend hulle huis in Raisethorpe verlaat toe hulle deur glo ‘n onbekende aantal verdagtes in ‘n lokval gelei is. 

Foto: Netcare 911

Sy sê verskeie skote is afgevuur. Die woordvoerder van Netcare 911, Shawn Herbst sê met paramedici se aankoms op die toneel het die paartjie geen teken van lewe getoon nie. 

Hulle is albei op die toneel dood verklaar. Die polisie ondersoek die omstandighede van die voorval. 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

insignia-air-fryer

Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting

Untitled design

Menslike as langs Weskuspad gestort

gt1776021

Nóg ‘n KZN-strand sluit oor watergehalte

ENOCH2

Minister sê hy sal nié bedank nie

maxresdefault

Nuuskommentaar: Ongerymdhede in Netbal SA nie nuut

Ander Nuus Artikels

pexels-shvets-production-9775854
Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”
SENZO-MCHUNU
Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig
Tshwane-water - foto met erkenning aan Randwater
VF Plus eis dringende optrede met Tshwane-watervoorsiening
insignia-air-fryer
Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting
Untitled design
Menslike as langs Weskuspad gestort

Oggend met Esté Gross

Sondae
08:00 - 15:00

Luister nou

Volgende