Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

Kunstenaar se reuse skildery skep bewusmaking oor besoedeling

23 Junie 2023

‘n Switserse kunstenaar het ‘n reuse 3D-skildery van ‘n plastiekbottel op die gras van ‘n park in Switserland geverf.

Saype. REUTERS/Denis Balibouse

Die skildery is in die Lausanne’s Louis-Bourget-parkie naby Lake Geneva geverf om bewusmaking te skep oor besoedeling en wat dit aan die aarde doen.

Die kunstenaar, wat as Saype bekend staan het dié skildery met bordkryt en houtskool op die gras aangebring en is die grootte van ongeveer drie tennisbane. Die mediums wat hy gebruik is bioafbreekbaar.

Dit sal volgens Saype sowat twee tot drie weke in die buitelig kan voortleef. Hy is bekend daarvoor dat hy reuse, uiters realistiese werke op grasperke skep. Een van sy vorige skilderye was te sien voor die Eiffel-toring in Parys, Frankryk.

Foto’s: Reuters

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit begin met stappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Chairs,,Table,And,Toys.,Interior,Of,Kindergarten.

22% van Graad R-onderwysers is nie gekwalifiseer nie

LISENSIE-2

OUTA vra dat rybewyskaarte 10 jaar geldig moet wees

covid-1

Studie: 50% van Covid-19-pasiënte beleef langtermyngeheue- en geestesgesondheidsprobleme

0000416479_resized_newidcard

Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke

Ander Nuus Artikels

GvZuflXXAAAZv4E
Ek sal nié dissiplinêre stappe doen teen Mkhwanazi nie – Nasionale Polisiekommissaris
ENOCH1-large
Minister gaan hemelhoë salarisse by staatsbeheerde maatskappye bekyk
GvVmHWcWoAAxnfb
Italiaanse man dood toe vliegtuig se enjin hom insuig
Screenshot 2025-07-05 112441
Solidariteit begin met stappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs
Chairs,,Table,And,Toys.,Interior,Of,Kindergarten.
22% van Graad R-onderwysers is nie gekwalifiseer nie

Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende