Intermezzo met Marianne

Sondae
16:00 - 17:00

Luister nou

Volgende

“Kunsmatige intelligensie skryf nié Ramaphosa se toesprake nié”

28 November 2023

Die presidensie het gerugte ontken dat Kunsmatige Intelligensie (KI) sagteware gebruik is om ‘n deel van president Cyril Ramaphosa se toespraak te skryf, wat hy verlede week gelewer het tydens ‘n konferensie oor onderwys.

Die woordvoerder in die presidensie Vincent Magwenya sê die deel van die toespraak wat in twyfel getrek word is deur die departement van basiese onderwys verskaf.

In die deel wat in twyfel getrek word, praat Ramaphosa oor die dekolonisering van onderwys, wat nie net ’n kwessie wat van akademiese belang is nie.

Magwenya sê die gebruik van KI om toesprake of ander materiaal te produseer is onaanvaarbaar en stappe sal gedoen word as dié gerugte waar blyk te wees.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Intermezzo met Marianne

Sondae
16:00 - 17:00

Luister nou

Volgende