Jaco Versfeld Aand

Saterdae
17:00 - 23:00

Luister nou

Volgende

Krisis met “giftige spaza-kos” dui op probleme in kitskosbedryf

14 Oktober 2024

Die onlangse sterftes en hospitalisering van ʼn groot aantal kinders wat vermoedelik giftige kos van spaza-winkels en straatverkopers geëet het, is aanduidend van die swak polisiëring en regulering van bestaande wette en verordeninge.

Dít is die mening van die VF Plus-LP en hoofwoordvoerder oor gesondheid, Philip van Staden.

Aanvanklik is die meeste gevalle in Gauteng aangemeld, maar het intussen uitgekring nadat soortgelyke gevalle onlangs in Limpopo en KwaZulu-Natal aangemeld is.

Van Staden meen munisipale wetstoepassing moet met behulp van die provinsiale- en nasionale regering versterk word. Volgens hom skitter plaaslike gesondheidsinspekteurs in hul afwesigheid wanneer dit kom by die straatverkope van voedsel.

“Dit terwyl restaurante, kettingwinkels en formele wegneemete-handelaars aan streng wetgewing en regulasies moet voldoen om ʼn lisensie te bekom en handel te dryf.”

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

insignia-air-fryer

Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting

Untitled design

Menslike as langs Weskuspad gestort

gt1776021

Nóg ‘n KZN-strand sluit oor watergehalte

ENOCH2

Minister sê hy sal nié bedank nie

maxresdefault

Nuuskommentaar: Ongerymdhede in Netbal SA nie nuut

Ander Nuus Artikels

pexels-shvets-production-9775854
Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”
SENZO-MCHUNU
Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig
Tshwane-water - foto met erkenning aan Randwater
VF Plus eis dringende optrede met Tshwane-watervoorsiening
insignia-air-fryer
Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting
Untitled design
Menslike as langs Weskuspad gestort

Jaco Versfeld Aand

Saterdae
17:00 - 23:00

Luister nou

Volgende