Krematorium in Ekurhuleni-metro al vyf jaar gesluit


Luister nou

Volgende

Krematorium in Ekurhuleni-metro al vyf jaar gesluit

26 Januarie 2024

Die krematorium onder beheer van die Ekurhuleni-metro, die Lala Ngoxolo-krematorium, is al vir vyf jaar gesluit vir opgraderingswerk.

Die VF Plus-raadslid in die metro, Monique Kriek sê terwyl die krematorium gesluit is, moet inwoners ten duurste gebruik maak van ʼn private krematorium om hul geliefdes te veras.

Kriek sê die Lala Ngoxolo-krematorium is in 2019 vir opgraderingswerk gesluit. Slegs een oond kon vir verassings gebruik word. Dié krematorium het in die verlede tot 1-honderd-en-50 verassings per maand hanteer, maar moes werksaamhede afskaal na ʼn skrale tien per maand.

Sy sê probleme soos oorverhitting is met die enigste werkende oond ondervind, en tydens ʼn raadsitting op 25 Januarie, kon daar geen oplossing gevind word om die krematorium ten volle te laat funksioneer nie.

Die saak is vir die derde keer na die metro se departement van omgewingshulpbronne en afvalbestuur verwys.

FOTO: The Citizen

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Ander Nuus Artikels

Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa
Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”
Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa
Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

Krematorium in Ekurhuleni-metro al vyf jaar gesluit


Luister nou

Volgende