Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

Krag binnekort met byna 19% duurder, bevestig Nersa

12 Januarie 2023

Die Nasionale Energiereguleerder (Nersa) het Eskom se verhoogde kragtariewe goedgekeur.

Volgens Nersa sal die verhoging van 18,65% op 1 April vanjaar in werking tree. In 2024 sal kragtariewe met 12,74% verhoog.

Eskom het in ‘n verklaring aangekondig dat hy môre sal reageer op die nuus.

Die bestuurshoof van Solidariteit, dr. Dirk Hermann sê die nuwe Eskom kragtariefverhoging, sonder dat die regering ‘n werkbare plan het om die kragkrisis op te los, is onvanpas.

Hy meen verbruikers kan nie meer en meer betaal vir minder en minder krag nie.

“Die enigste rede waarom daar meer en meer gevra kan word vir swakker en swakker diens is omdat Eskom ‘n staatsmonopolie is,” meen Hermann.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit begin met stappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Chairs,,Table,And,Toys.,Interior,Of,Kindergarten.

22% van Graad R-onderwysers is nie gekwalifiseer nie

LISENSIE-2

OUTA vra dat rybewyskaarte 10 jaar geldig moet wees

covid-1

Studie: 50% van Covid-19-pasiënte beleef langtermyngeheue- en geestesgesondheidsprobleme

0000416479_resized_newidcard

Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke

Ander Nuus Artikels

GvZuflXXAAAZv4E
Ek sal nié dissiplinêre stappe doen teen Mkhwanazi nie – Nasionale Polisiekommissaris
ENOCH1-large
Minister gaan hemelhoë salarisse by staatsbeheerde maatskappye bekyk
GvVmHWcWoAAxnfb
Italiaanse man dood toe vliegtuig se enjin hom insuig
Screenshot 2025-07-05 112441
Solidariteit begin met stappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs
Chairs,,Table,And,Toys.,Interior,Of,Kindergarten.
22% van Graad R-onderwysers is nie gekwalifiseer nie

Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende