Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende

Korrupsiesake sal voorkeur geniet, sê NVG

16 Februarie 2022

Die hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) Shamila Batohi sê korrupsiesake sal oor die volgende ses maande prioriteit geniet.

Batohi het gister die staande komitee oor openbare rekeninge (SKOOR) toegespreek, en het erken dat die pas waarteen korrupsiesake voor die howe gebring word, heeltemal te stadig is.

Sy sê egter die sake wat deur die Spesiale Ondersoek-eenheid (SOE) verwys is vir verdere ondersoek, lê by die Valke, en dat die bottelnek eerder daar lê, as by die NVG.

Die fokus is op Batohi en die NVG ná die openbaarmaking van die SOE se verslag oor Covid-19 verwante korrupsiesake, veral ten opsigte van persoonlike beskermde toeristing, PPE. Hulle moet ook die verslag van die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping bestudeer.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

pexels-yungsaac-2119758

Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente

iStock-636725972-e1653556428313

Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind

BEESTE-1

Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

Ander Nuus Artikels

arv in water 2 ander formaat
TEENVIGSMIDDELS IN WATER WEK KOMMER
POLISIE2
VERTROUE IN POLISIEDIENS DAAL KWAAI
xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412
DBV ruk resiesperdbedryf in die bek
pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind

Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende