Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende

Korrupsie-aanklag teen voormalige minister teruggetrek

1 November 2024

Die korrupsie-aanklagte teen die voormalige minister van sport, kuns en kultuur, Zizi Kodwa, en sy medebeskuldigdes is teruggetrek.

Die besluit om die aanklagte terug te trek volg op vertoë wat deur albei beskuldigdes gemaak is.

Kodwa en Jehan Mackay het vanoggend vlugtig in die handelsmisdaadhof in Palm Ridge verskyn waar die staat die direkteur van openbare vervolging se besluit aangekondig het.

Kodwa is daarvan beskuldig dat hy R1,6-miljoen se omkoopgeld van Mackay – wat ‘n uitvoerende beampte by EOH was – aanvaar het in ruil vir die onbehoorlike beïnvloeding om kontrakte te sluit.

Foto: EWN

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Eie rigting

Zoeloes op die Afrikanerstoep

Eskom

Eskom gereed om weer geld te leen

ENOCH

Hof stop ook nou amptelik die BTW-verhoging

pexels-shvets-production-9775854

Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”

SENZO-MCHUNU

Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig

Ander Nuus Artikels

Kleinfontein
Kleinfontein-gemeenskap reageer op beplande EFF-betoging
CARNEY
Kanada kry ‘n nuwe premier
GpsUsB5XkAAKkI0
Paastyd padsterftes neem met 45,6% af
Eie rigting
Zoeloes op die Afrikanerstoep
Eskom
Eskom gereed om weer geld te leen

Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende