Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

“Kontakmisdade in die Wes-Kaap aan die toeneem,” sê Cele

15 September 2022

Die minister van polisie, Bheki Cele sê 32 ontvoerings is tussen Maart en September vanjaar by die Wes-Kaapse polisie aangemeld.

Tussen 5- en 11 September is minstens 80 mense in die provinsie vermoor. Cele het vanoggend ‘n mediakonferensie gehou waartydens hy die Wes-Kaapse misdaadstatistiek bekend gemaak het.

Volgens hom het kontakmisdade soos moord, poging tot moord, seksuele oortredings en aanranding tussen April en Junie toegeneem. Cele sê die Nyanga-polisiekantoor is nou nommer een op die lys van polisiekantore waar die meeste kontakmisdade aangemeld word. 

Die Kaapse Vlakte is die gebied waar die meeste moorde aangemeld word, weens die feit dat veral bendegeweld hier voorkom. 

Cele sê 15 mense is die afgelope tyd reeds vasgetrek in verband met ontvoerings, waarvan 5 die afgelope week reeds in die hof verskyn. 24 polisielede is tussen 1 April tot September in hegtenis geneem vir verskeie misdade.

11 hier van is korrupsie, vier is bedrog, vier is vir aanklagte vir afpersing en vier is vir dwarsboming van die gereg.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

BEESTE-1

Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

Ander Nuus Artikels

xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412
DBV ruk resiesperdbedryf in die bek
pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig
Speelgoedgeweer
Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende