Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende

Koalisie doen stappe na verkragtingsbewerings teen Abel Tau

17 Oktober 2022

Die regerende koalisie in die Pretoriase-metroraad sê hy neem kennis van die strafsaak wat teen die burgemeesterskomiteelid, Abel Tau, aanhangig gemaak is.

Tau, wat Action SA verteenwoordig, word daarvan beskuldig dat hy die vrou van ‘n munisipale amptenaar verkrag het.

Die koalisie-bestuurskomitee het vanoggend vergader en besluit om die speaker, dr Murunwa Makwarela, te gelas om met ‘n ondersoek na Tau se beweerde optrede te begin.

Die hoofsweep van die raad, Christo van den Heever sal ook met die proses begin om ‘n aansoek te verwerk om Tau met verpligte verlof te stuur.

Volgens die koalisie moet die polisie die geleentheid gegee word om die ondersoek af te handel.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Joe-biden-scaled

Joe Biden met prostaatkanker gediagnoseer

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700

Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC

Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya

Afrika het sy warmste dekade nóg beleef

Pieter_Groenewald

3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

Ander Nuus Artikels

South Africa Scandal Explainer
Phala Phala: Saak tot September uitgestel
SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
SAUK TV-nuus skuif binnekort weer na ‘n vroeër tydgleuf
Gq_5ZqlXwAA4loq
John Steenhuisen besoek ook VSA – wil handelsverhoudinge versterk
Joe-biden-scaled
Joe Biden met prostaatkanker gediagnoseer
b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC

Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende