Landbou met Dian

Maandae tot Vrydae
12:30 - 13:00

Luister nou

Volgende

Kliënte van gewilde aanlynwinkel kla oor invoerbelasting

31 Augustus 2023

Suid-Afrikaanse kliënte van die aanlyn verkoopplatform, Shein, het hulle tot die sosiale media gewend om hulle misnoë te kenne te gee oor invoerbelasting.

Volgens sommige kliënte betaal hulle deesdae aansienlik meer vir produkte weens die Inkomstediens wat hoër tariewe hef.

‘n Woordvoerder van die SA Inkomstediens sê hulle is nie bewus van enige onlangse verhoging in doeanetariewe nie.

Daar was geen kommentaar van die inkomstediens nie op ‘n vraag oor of hy sy ondersoek na Shein-invoere verhoog het – te midde van ‘n Suid-Afrikaanse regeringsondersoek na dié handelaar se nakoming van doeaneregte nie.

Suid-Afrikaanse kliënte van Shein meen hulle het nooit meer as R150 betaal aan doeanetariewe nie, maar dié bedrag draai nou by enigiets tussen R400 en R600.

https://twitter.com/MamTshokhwe/status/1696401144937959816
KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

gettyimages-2223201846

Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Vrou wat kind doodry

Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander

Ander Nuus Artikels

cyril en trump3
Ramaphosa beweer Trump is oningelig
GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82
WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212
Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

Landbou met Dian

Maandae tot Vrydae
12:30 - 13:00

Luister nou

Volgende