Kleinseun in hof ná moord op ouma


Luister nou

Volgende

Kleinseun in hof ná moord op ouma

2 Maart 2022

Die kleinseun van die vermoorde Susanna Kilmister (68), wat se liggaam Maandag op haar kleinhoewe naby Nelspruit (Mbombela), in Mpumalanga, aangetref is, staan tereg op haar moord.

Die 25-jarige, JJ Peters, het vandag vlugtig in die Mbombela landdroshof verskyn op dié aanklag, asook klagte van regsverydeling en opsetlike saakbeskadiging.

Volgens die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) se Monica Nyuswa, het Peters en sy ouma – wat saam op die hoewe gewoon het – glo ‘n uitval gehad wat na bewering tot die moord gelei het.

Die saak teen Peters – wat op die toneel in hegtenis geneem is – is tot 10 Maart uitgestel wanneer hy waarskynlik om borgtog sal aansoek doen.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

sick-leave

Staatsamptenare se siekteverlof kos miljarde rand

Gtno7l2aAAAyOJQ

Twaalf EFF-lede in busongeluk dood na Jeugdagviering

GtWXcGOXoAA2G7W

“Besope” motoris wat glo spoedgrens oortree tref motor – vyf mense dood

WhatsApp Image 2025-06-13 at 13.20.28_4139dd6b

Bergview-skoolhoof maak strafregtelike klag aanhanging teen politici wat hom van verkragting beskuldig

Cyril-4-1

ActionSA bevraagteken noodsaaklikheid van nasionale dialoog

Ander Nuus Artikels

1698917410_chandler-bing
Dokter gaan skuld beken na akteur se dood
GtoXvgmWUAAFgrd
Regering van Nasionale Eenheid kry “rapport” by ActionSA
Gtno7l2aAAAyOJQ
Opvolg: 10 EFF-lede in KZN-ongeluk dood; nié 12 nie
sick-leave
Staatsamptenare se siekteverlof kos miljarde rand
Gtno7l2aAAAyOJQ
Twaalf EFF-lede in busongeluk dood na Jeugdagviering

Kleinseun in hof ná moord op ouma


Luister nou

Volgende