Klag teen Ian Cameron oor sosiale media-plasing van die hand gewys


Luister nou

Volgende

Klag teen Ian Cameron oor sosiale media-plasing van die hand gewys

Die klag van ‘n afgedankte Wes-Kaapse hoof van misdaadintelligensie, Mzwandile Tiyo, teen die voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor polisie, Ian Cameron is deur die etiekkomitee van die hand gewys.

Tiyo het by die etiekkomitee gekla oor ’n aantal inskrywings op sosiale media wat Cameron gemaak het en waarin sy naam [Tiyo] genoem is.

Tiyo het in sy klag aangevoer dat Cameron ’n persoonlike vendetta teen hom gevoer het. Hy meen dat Cameron sy posisie en invloed binne die nasionale wetgewer gebruik om hom te viktimiseer en te belaster.

Die etiekkomitee meen Cameron se plasing op sy X-profiel het nie die parlement in oneer gebring nie.

Tiyo is in Januarie vanjaar die tweede keer binne vyf maande afgedank.

2 Responses

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

NUUSWEEK JACO

Internasionale perspektief: Brics groot, maar nog lank nie invloedryk

NUUSWEEK WILLIE

Eie rigting: Uitskop van adjunkminister Whitfield bied regs- en politieke opsies

KgosikgoloKgafelaKgafelaII_26June2025

Koning regeer oor afstand ná dreigemente

Jake_White_EHTL6442-scaled-e1673217119283

Jake White verlaat die Blou Bulle

etol3

Gauteng betaal nog R3,4 miljard vir e-tol – en die rekening bly groei

Ander Nuus Artikels

Screenshot 2025-07-05 112441
Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs
Vrou wat kind doodry
Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander
Glyryer2
16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER
NUUSWEEK JACO
Internasionale perspektief: Brics groot, maar nog lank nie invloedryk
NUUSWEEK WILLIE
Eie rigting: Uitskop van adjunkminister Whitfield bied regs- en politieke opsies

Klag teen Ian Cameron oor sosiale media-plasing van die hand gewys


Luister nou

Volgende