Jaco Versfeld Aand

Saterdae
17:00 - 23:00

Luister nou

Volgende

Kinderverkragter, Gerhard Ackerman, skuldig bevind

24 April 2023

Die 51-jarige Gerhard Ackerman is skuldig bevind aan verkragting en die besit van kinderpornografie.

Regter Ismail Mohamed het vroeër vandag sy uitspraak in die hooggeregshof in Johannesburg gelewer.

Ackerman het tereg gestaan op meer as 740 klagtes vir sý rol in die werwing van kwesbare seuns. Hy het ook pornografie besit.

Sy saak het opspraak verwek nadat hy saam met die voormalige waarnemende regter, Paul Kennedy, aangekeer is vir dié wandade.

Kennedy het kort ná sy in hegtenisneming in Februarie verlede jaar sy eie lewe geneem. Regter Mohamed het tydens die verhoor gesê dat die getuienis hom geskok het.

Die saak is tot 18 Julie uitgestel wanneer Ackerman na verwagting gevonnis sal word.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Jaco Versfeld Aand

Saterdae
17:00 - 23:00

Luister nou

Volgende