Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende

Kinders wat as katte identifiseer ook welkom in Australiese skole

29 Augustus 2022

’n Privaatskool in Melbourne, Australië ondersteun ‘n graad 8-tienermeisie in haar keuse om as ’n kat te identifiseer.

Om as ‘n kat te identifiseer, staan ook bekend as die furries-subkultuur waar mense die gewoontes van katte aanneem.

Luidens berigte is die kind nie-verbaal, en word sy as baie slim beskryf.

‘n Bron na aan die kind se familie het aan The Herald Sun gesê dat die skool nie werklik protokol in plek het vir kinders wat as diere identifiseer nie, maar hulle het besluit as dit nie die skoolaktiwiteite ontwrig nie, sal die skool ondersteunend wees.

Volgens hierdie bron word hierdie gedrag genormaliseer – al hoe meer mense identifiseer hoe hulle wil, insluitend as furries.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

DA en die MK-party dien klagte in teen Mchunu

Ander Nuus Artikels

pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig