Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

Kinders tussen 5- en 11 jaar van vandag af in Israel teen Covid-19 ingeënt

23 November 2021

Israel het vandag begin om kinders tussen die ouderdomme van vyf- en 11 jaar-oud teen Covid-19 in te ent.

Die eerste minister van Israel, Naftali Bennett verwys na die teenswoordige styging in gevalle as ‘n sogenaamde “kinder-vlaag” aangesien meer as die helfte van die nuwe gevalle wat nou aangemeld word, pasiënte onder die ouderdom van elf-jaar is.

Slegs een van ‘n paar lande wêreldwyd wat kinders op so vroeë ouderdom inent, probeer Tel Aviv voorkom dat ‘n volgende vlaag van die virus die land in ‘n hoek vasdruk.

Tydens die afgelope somer het Israel ‘n styging in die aantal nuwe gevalle aangeteken – hoofsaaklik weens die Delta- variant wat in dié tydperk in die land posgevat het.

Die Israeli’s was ook een van die eerste lande wat ‘n versterkingsdosis begin toedien het aan burgers wat reeds ten volle ingënt is.

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

winter-1

Die herfsweer wys tande met ‘n kouefront

Donald Trump

Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit

NWU

NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie

ENOCH1-large

“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

Ander Nuus Artikels

WhatsApp Image 2025-04-21 at 16.57.33_905897b9
Die MK-party besoek Kleinfontein
Pope-Francis-120824-1-bfb0a5d45f5f46e1934fab8de6f8e91e (1)
Pous Franciskus sterf
0001054255_resized_paulmashatile150320231022
Polisie ondersoek aanslag op Paul Mashatile se lewe
winter-1
Die herfsweer wys tande met ‘n kouefront
Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit

Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende