Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende

Kinders moenie selfone by skool hê nie, meen organisasie

12 Desember 2022

Die Nasionale Vereniging van Skoolbeheerliggame, die NASGB, sê kinders moet nie toegelaat word om selfone na skole te bring nie.

Dit volg nadat die departement van basiese onderwys met ‘n ondersoek begin het ná bewerings van bedrog in die matriekeksamen.

Na bewering het die leerders onderwysers tot R1500 betaal om deel te word van ‘n groep op WhatsApp waar antwoorde verskaf is terwyl die leerlinge in die eksamenlokaal sit.

Die hoofsekretaris by die Nasionale Vereniging van Skoolbeheerliggame, Matakanye Matakanye, sê hulle stel voor dat skole ‘n streng selfoonbeleid moet instel.

Hy sê daar moet ‘n duidelike beleid wees wat sê geen kind mag ‘n selfoon by die skool inbring nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Donald Trump

Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit

NWU

NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie

ENOCH1-large

“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Ander Nuus Artikels

Pope-Francis-120824-1-bfb0a5d45f5f46e1934fab8de6f8e91e (1)
Pous Franciskus sterf
0001054255_resized_paulmashatile150320231022
Polisie ondersoek aanslag op Paul Mashatile se lewe
winter-1
Die herfsweer wys tande met ‘n kouefront
Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie

Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende