Kind dood ná ontsmettingsmiddel ontplof


Luister nou

Volgende

Kind dood ná ontsmettingsmiddel ontplof

11 Junie 2021

‘n Graad 7-leerling aan ‘n laerskool in KwaZulu-Natal is dood nadat hy ‘n bakkie met ‘n ontsmettingsmiddel aan die brand gesteek en dit in sy gesig ontplof het.

Die 12-jarige leerling van Effingham Heights Primary School in KwaZulu-Natal het glo probeer om ‘n Tik-Tok video na te boots toe die ongeluk gebeur het. 

Tik-Tok is ‘n sosiale media platform waarin mense ‘n verskeidenheid videos kan oplaai.

‘n Woordvoerder van die provinsiale onderwysdepartement, Muzi Mahlambi sê die voorval het nie by die skool plaasgevind nie.

Volgens hom is die kind gisteraand dood weens ernstige brandwonde. Mahlambi het namens die onderwysdepartement sy medelye met die familie betuig.

Hoop, Glo, Leef in Afrikaans.
Jou ondersteuning versterk Afrikaanse media. Hou jou taal op die lug.
Klik hier.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

insignia-air-fryer

Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting

Untitled design

Menslike as langs Weskuspad gestort

gt1776021

Nóg ‘n KZN-strand sluit oor watergehalte

ENOCH2

Minister sê hy sal nié bedank nie

maxresdefault

Nuuskommentaar: Ongerymdhede in Netbal SA nie nuut

Ander Nuus Artikels

pexels-shvets-production-9775854
Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”
SENZO-MCHUNU
Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig
Tshwane-water - foto met erkenning aan Randwater
VF Plus eis dringende optrede met Tshwane-watervoorsiening
insignia-air-fryer
Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting
Untitled design
Menslike as langs Weskuspad gestort

Kind dood ná ontsmettingsmiddel ontplof


Luister nou

Volgende