Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende

Khoisan-koning se “Uniegebou-paleis” afgebreek

10 Februarie 2025

Owerhede het begin om die struktur van die Khoisan monarg, Koning Khoisan, by die Uniegebou af te breek.

Khoisan en sy ondersteuners het meer as ses jaar gelede by die Uniegebou kamp opgeslaan en daar ingetrek terwyl hulle erkenning as die land se eerste inwoners ge-eis het.

‘n Uitsettingsbevel is aan die departement van openbare werke en infrastruktuur toegestaan waarvolgens die groep die terrein teen die 11e Januarie moes verlaat het.

Alle ingange na die Uniegebou is afgesper terwyl die uitestting aan die gang is, en die polisie hou toesig oor die uitsetting.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Young,Business,Woman,Holding,Sign,Looking,For,A,Job

Werkloosheidskoers neem met 1-persentasiepunt toe

Gun,With,Ammunition,On,Wooden,Background.

Agterstand in vuurwapenlisensies duik weer op

Screenshot 2025-05-13 105216

68-jarige vrou deur olifant in Krugerwildtuin doodgetrap

Screenshot 2025-05-13 091435

49 Suid-Afrikaners in die VSA verwelkom

Repliek

Van Wiskunde tot werk

Ander Nuus Artikels

panyaza-lesufi5
Lesufi vra om verskoning aan kankerpasiënte vir vertragings in behandeling
cyril17
Ramaphosa: “Suid-Afrikaners wat na Amerika vlug is lafaards”
The,Increase,In,Unemployment.,News,In,The,Newspaper,On,The
“SA gaan onder werkloosheid gebuk, RNE skitter in sy afwesigheid”
Young,Business,Woman,Holding,Sign,Looking,For,A,Job
Werkloosheidskoers neem met 1-persentasiepunt toe
Gun,With,Ammunition,On,Wooden,Background.
Agterstand in vuurwapenlisensies duik weer op

Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende