Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende

Kempton Park-vrou voor man en 10-jarige tweeling doodgeskiet

10 Februarie 2022

‘n 42-jarige Vrou van Birchleigh-Noord in Kemptonpark is vanoggend voor haar man en haar 10-jarige tweeling by hul huis doodgeskiet.    

Die gesin was in twee verskillende voertuie op pad werk- en skool toe, toe twee mans by die erf ingekom het en reguit na die vrou se motor gestap en haar doodgeskiet het.  Die kinders, ‘n seun en ‘n dogter het dadelik uit hul pa se voertuig gespring om te help, maar sy is op die toneel dood.   

Die aanvallers het in twee verskillende voertuie gevlug – die een in ‘n taxi en die ander in ‘n silwerkleurige voertuig.  

Die polisiewoordvoerder, sersant Barbara Ferreira sê hulle ondersoek nog beeldmateriaal van veiligheidskamers, maar het reeds  goeie leidrade gevind.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Ander Nuus Artikels

Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa
Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”
Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa
Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende