Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Kapsie gemaak teen ANC se voorstel oor grondonteiening

1 Junie 2021

Die landbou organisasies Agri SA en TLU SA het kapsie gemaak teen die ANC se voorstel dat artikel 25 van die grondwet in geheel gewysig moet word, en nie net sekere gedeeltes nie.

Die ANC het voorgestel dat die rol van die howe in onteieningsdispute afgeskaal word, en om “staatsvoogdyskap oor grond” in te werk in die beoogde wysiging van die Grondwet om die onteiening van grond sonder vergoeding moontlik te maak.

Die ad hoc komitee se mandaat het gister tot ‘n einde gekom, maar daar sal vir nog ‘n verlenging van 30 dae gevra word, sodat die komitee sy werk kan voltooi.

AgriSA sê die voorstelle wat die ANC gemaak het is ’n resep vir ’n ekonomiese en humanitêre ramp en ’n uitnodiging vir grootskaalse korrupsie.

TLU SA sê die ANC probeer net die EFF paai voor die verkiesing.

Hoop, Glo, Leef in Afrikaans.
Jou ondersteuning versterk Afrikaanse media. Hou jou taal op die lug.
Klik hier.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ChatGPT Image Apr 23, 2025, 01_21_00 PM

LUR bekommerd oor beweerde lyfstraf by ‘n Pretoria-skool

GjK6x6eWUAA5loy

Seremoniële geleenthede kos die weermag miljoene

dirk hermann4

Solidariteit kondig optrede teen Ramaphosa aan oor minagting van hof

Paul-mashatile2

Mashatile sê hy wil die volgende ANC-leier wees

GpMtIfnXQAAQhoy

Brandweerdienste weer na die Tembisa-hospitaal ontbied

Ander Nuus Artikels

Marianne Pouwels_b
Nuuskommentaar: Nie volmaak, maar vol hoop
Thabo-3-800x450
Professor skuldig aan dieremishandeling oor honger leeus
WhatsApp Image 2025-04-23 at 13.39.01_55df3ea7
E-verkiesing waarskynlik nog nie al in 2026 ‘n moontlikheid nie
ChatGPT Image Apr 23, 2025, 01_21_00 PM
LUR bekommerd oor beweerde lyfstraf by ‘n Pretoria-skool
GjK6x6eWUAA5loy
Seremoniële geleenthede kos die weermag miljoene

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende