“Kanada vragmotor-protesoptrede moet stop,” vra eerste minister

Luister nou

Volgende

“Kanada vragmotor-protesoptrede moet stop,” vra eerste minister

8 Februarie 2022

Die Kanadese eerste minister, Justin Trudeau, eis dat die protesoptrede deur vragmotorbestuurders in dié land tot ‘n einde kom.

Honderde vragmotorbestuurders verlam bedrywighede in die hoofstad uit weerwraak teen regulasies wat vereis dat vragmotorbestuurders ten volle teen Covid-19 ingeënt moet wees voordat hulle die grens van die VSA af mag oorsteek.

Plaaslike wetstoepassingsagentskappe het ook die hulp van die federale regering ingeroep om beheer oor die betogers te probeer kry.

Die sogenaamde “Vryheidskonvooi”-betoging is aanvanklik deur regse ekstrimiste begin, maar het intussen ontaard in protesoptrede teen die beperkings.

https://twitter.com/BernieSpofforth/status/1490954848547655680

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Ander Nuus Artikels

Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa