Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Kaderontplooiingsverslag vir langer ‘n geheim

21 Junie 2023

Die DA sê hy het ‘n brief van die ANC se regsverteenwoordigers gekry dat dié party van plan is om ‘n beslissing deur die hooggeregshof – dat die party sy rekords oor kaderontplooiing openbaar moet maak – in die hoogste hof van appèl wil beveg.

Volgens die DA se Dr. Leon Schreiber is dié optrede ‘n paniekbevange poging om te verhoek dat die waarheid oor president Cyril Ramaphosa se betrokkenheid by kaderontplooiingskorrupsie weggesteek word vir die land en sy mense.

Dit kom nadat die ANC verlof geweier is om te appelleer teen die hofbeslissing dat die volledige ANC-kaderontplooiingsrekords openbaar gemaak word – met inbegrip van noules, e-pos-boodskappe, WhatsApps en CV’s – wat terugdateer na 1 Januarie 2013 toe Ramaphosa die kaderontplooiingsvoorsitter geword het.

Schreiber sê dit is duidelik dat die ANC nou desperaat en paniekerig is om die waarheid oor kaderontplooiing weg te steek.

Hy sê as daar werklik niks onheilspellends aan hierdie praktyk was nie – soos die ANC beweer – wonder hy wat die rede is hoekom die party so desperaat is om dit geheim te hou.

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Vrou wat kind doodry

Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander

Glyryer2

16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER

Ander Nuus Artikels

GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82
WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212
Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu
re-elon-musk-donald-trump-1500-800
Elon Musk stig sy eie party

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende