Kaapstad tweede beste stad om vanjaar te besoek


Luister nou

Volgende

Kaapstad tweede beste stad om vanjaar te besoek

25 Januarie 2024

 Kaapstad is aangewys as die naasbeste stad om in 2024 te besoek op ‘n lys van vyftig wêreldstede.

New York is boaan die ranglys wat saamgestel is uit ‘n uitgebreide opname onder twintig-duisend wêreldreisigers.

Die burgemeester van die Moederstad, Geordin Hill-Lewis, sê dit is opwindend om te sien dat mense regoor die wêreld die Moederstad steeds as een van die topbestemmings wêreldwyd beskou.

Hy sê dié eer sal help om Kaapstad as toerismebestemming verder te bevorder.

Hill-Lewis sê dié aankondiging volg op die nuus dat die stad rekordgetalle besoekers in die afgelope jaar ontvang het.

2,9-miljoen buitelandse reisigers het verlede jaar dié stad besoek, waarvan 317 000 net in Desember.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

FlySafair-to-offer-fly-now-pay-later-solution-800x400 (1)

Kajuitkonsternasie oor ’n botteltjie water

Untitled design (5)

Paaie in die Ekurhuleni-metro óók deurspek met slaggate

Gq-hV1-WIAAgdFh

Adjunk-burgemeester lê die Tshwane-metro se konsepbegroting voor

Ander Nuus Artikels

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC
Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya
Afrika het sy warmste dekade nóg beleef
Pieter_Groenewald
3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe
Kleinfontein
Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe
SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

Kaapstad tweede beste stad om vanjaar te besoek


Luister nou

Volgende