Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende

Kaapse storm eis minstens twee lewens

6 Mei 2021

Die storm wat die Kaapse Wynland getref het, het die lewe van minstens twee mense geëis. Die voorval het op die R317-pad by Bonnievale gebeur toe die slagoffers vasgekeer is in ‘n voertuig wat omgeslaan het.

In nóg ‘n voorval kon die bestuurder van ‘n bakkie wat vasgeval het betyds na veiligheid gebring word –  en ‘n aantal kinders wat onder ‘n brug skuiling gesoek het kon ook betyds gered word.

LEES OOK: STRUISBAAI “ONDER WATER” NÁ HAELSTORM

Die Meiringspoort naby Oudtshoorn is intussen weer vir verkeer oopgestel nadat dit  gesluit moes word weens vloedwater.

Volgens die weerdiens het die kouefront verder oor die binneland beweeg.

https://twitter.com/Da_Me_3/status/1390198975299473409
https://twitter.com/Sawardman/status/1390172116515966977

Hoop, Glo, Leef in Afrikaans.
Jou ondersteuning versterk Afrikaanse media. Hou jou taal op die lug.
Klik hier.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Vrou wat kind doodry

Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander

Glyryer2

16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER

Ander Nuus Artikels

GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82
WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212
Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu
re-elon-musk-donald-trump-1500-800
Elon Musk stig sy eie party

Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende