Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende

Kaapse oorstromings belemmer begrafnisse

20 Junie 2023

Die departement van ontspanning en parke in Kaapstad sê weens die voortslepende reënval het die watertafelvlakke by sommige begraafplase uitermatig gestyg, wat moontlik ‘n invloed op bedrywighede op die kort termyn kan hê.

Volgens die burgemeesterskomiteelid vir gemeenskapsdienste en gesondheid, Patricia van der Ross, is dit nie ‘n nuwe verskynsel nie, maar het die afgelope weke se reën die toestand vererger.

Sy sê hulle werk daaraan om die situasie so goed moontlik te bestuur, maar dat dit noodwendig sekere gevolge gaan inhou.

Een daarvan is dat grafte in sommige gevalle vlakker gegrou word en dat ‘n tweede kis later nie bo-op die eerste begrawe sal kan word nie.

Sy het ‘n beroep op naasbestaandes, roubeklaers en begrafnisondernemers gedoen om geduldig te wees terwyl dié omstandighede voortduur.

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Glyryer2

16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER

NUUSWEEK JACO

Internasionale perspektief: Brics groot, maar nog lank nie invloedryk

NUUSWEEK WILLIE

Eie rigting: Uitskop van adjunkminister Whitfield bied regs- en politieke opsies

KgosikgoloKgafelaKgafelaII_26June2025

Koning regeer oor afstand ná dreigemente

Jake_White_EHTL6442-scaled-e1673217119283

Jake White verlaat die Blou Bulle

Ander Nuus Artikels

re-elon-musk-donald-trump-1500-800
Elon Musk stig sy eie party
Screenshot 2025-07-05 112441
Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs
Vrou wat kind doodry
Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander
Glyryer2
16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER
NUUSWEEK JACO
Internasionale perspektief: Brics groot, maar nog lank nie invloedryk

Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende