Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Julius Malema lei optog na Johann Rupert se plaas

6 April 2022

Die EFF-leier, Julius Malema het opgedaag in Stellenbosch om saam met lede van die party op te ruk na Johann Rupert se eiendom buite die dorp.

Volgens die party se Twitter-rekening is hul nou in die middedorp.

Hoewel dit op die oog af wil voorkom asof daar meer betogers by die party se optog by Leopard Creek – in Mpumalanga  – bymekaargekom het, wil dit voorkom asof die party se ondersteuners nie in groot groepe gehoor gee aan die oproep om die grond te eis nie.

LEES OOK: EFF BETOOG BY RUPERT SE PLASE “OMDAT HY SY RYKDOM BOU OP GESTEELDE GROND”

Die partys se onder-leier, Floyd Shivambu, word verwag om die groep in Malelane toe te spreek terwyl die angstige skare in Stellenbosch hoop dat Malema hulle sal toespreek.

Die EFF sê Suid Afrika se probleme het op 6 April 1652 begin, met die aankoms van Jan van Riebeeck aan die suidpunt van Afrika.

Verder beweer hy dat Johann Rupert sy rykdom gebou het op die diefstal van swart mense se grond.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

cyril en trump3

Ramaphosa beweer Trump is oningelig

GvPzCUrXAAAxy9m

Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”

WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266

Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed

gettyimages-2223201846

Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

Ander Nuus Artikels

LISENSIE-2
OUTA vra dat rybewyskaarte 10 jaar geldig moet wees
covid-1
Studie: 50% van Covid-19-pasiënte beleef langtermyngeheue- en geestesgesondheidsprobleme
0000416479_resized_newidcard
Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke
cyril en trump3
Ramaphosa beweer Trump is oningelig
GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende