Jaco Versfeld Aand

Saterdae
17:00 - 23:00

Luister nou

Volgende

Julius Malema getuig in saak oor “Kill the Boer”

16 Februarie 2022

Die leier van die EFF, Julius Malema getuig vandag in die Gelykheidshof in Johannesburg in AfriForum se haatspraaksaak oor die lied, Kill the boer of Dubul ibhunu. 

Die organisasie voer aan dat die politieke party ‘n vorige hofbeslissing oortree het deur steeds die lied in die openbaar te sing.

Gister het ‘n skrywer en ontleder by die Instituut vir Rasseverhoudinge, Gabriel Grouse getuig oor die gebeure in Oktober 2020 tydens die vermoorde plasasvoorman, Brendin Horner se hofsaak, waartydens die EFF dié lied gesing het. 

Malema het sy getuienis vandag begin deur te verduidelik oor wie die EFF is en waarvoor hulle staan.

https://twitter.com/EFFSouthAfrica/status/1493900482942754821
https://twitter.com/afriforum/status/1493856758762254336

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

DA en die MK-party dien klagte in teen Mchunu

Miss-South-Africa-2023-Natasha-Joubert-and-Stephanie-Weil.-

Mej. Suid-Afrika se uitvoerende hoof bedank

515222686_1237658681704345_2088770240779940236_n

KYK: Sterwende leerling met erewag gegroet

GvZuflXXAAAZv4E

12 000 vernietigde vuurwapens nie verbind met sake wat in aardskuddende bewerings genoem is nie

GvZuflXXAAAZv4E

Ek sal nié dissiplinêre stappe doen teen Mkhwanazi nie – Nasionale Polisiekommissaris

Ander Nuus Artikels

517024440_1301607634868916_5386749225797019254_n
Rowers wou slange vang
donald-trump-gettyimages-687193180
Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?
Caster
Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie
WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212
DA en die MK-party dien klagte in teen Mchunu
Miss-South-Africa-2023-Natasha-Joubert-and-Stephanie-Weil.-
Mej. Suid-Afrika se uitvoerende hoof bedank

Jaco Versfeld Aand

Saterdae
17:00 - 23:00

Luister nou

Volgende