Joslin Smith: Vier verdagtes, insluitend haar ma, verskyn in die hof


Luister nou

Volgende

Joslin Smith: Vier verdagtes, insluitend haar ma, verskyn in die hof

7 Maart 2024

Vier verdagtes het in die landdroshof op Vredenburg verskyn in verband met die verdwyning van die ses-jarige Joslin Smith van Saldanha in Februarie.

Haar ma, Kelly Smith en dié se vriend, Jacquin Appolis word saam met Stefano van Rhyn, en Phumza Sigaqa van mensehandel en ontvoering aangekla.

Volgens die staat het Smith aan Appollis en Van Rhyn opdrag gegee om Joslin aan ‘n toordokter, Sigaqa, vir twintig-duisend rand te verkoop.

Al die beskuldigdes het aangedui dat hulle om regshulp van die staat wil aansoek doen en hulle bly in aanhouding tot hulle volgende verskyning.

Nog klagtes kan moontlik by die klagstaat gevoeg word en nóg verdagtes kan moonlik aangekeer word namate die soektog na Joslin voortduur.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747

Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

GNOwtCrWUAAJNit

Islamitiese staat van Afrika wil politiek betree

Screenshot 2025-05-09 105122

IPL T20-kriekettoernooi opgeskort weens konflik

POTTE

Tweepot: 75% van Suid-Afrikaners onttrek weer geld

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

Nuuskommentaar: Afrikaans se toekoms op SABC TV

Ander Nuus Artikels

Internasionale perspektief
Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry
Office-Johannesburg
“Johannesburg kan nie meer van krisis tot krisis voortstrompel”
Screenshot 2025-05-09 145302
Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek
Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747
Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye
GNOwtCrWUAAJNit
Islamitiese staat van Afrika wil politiek betree

Joslin Smith: Vier verdagtes, insluitend haar ma, verskyn in die hof


Luister nou

Volgende