Saterdag met Pieter

Saterdae
11:00 - 16:00

Luister nou

Volgende

Joshlin Smith: Saak teen vierde beskuldigde teruggetrek

21 Oktober 2024

Die staat het aanklagte teen een van die beskuldigdes in die Joshlin Smith-verdwyningsaak, Lourentia Lombaard, teruggetrek.

Joshlin Smith.

Sy het saam met die drie oorblywende beskuldigdes, Jacquin Appollis, Stevano van Rhyn en Joshlin se ma, Kelly Smith vanoggend in die landdroshof op Vredenburg verskyn waar die saak na die hooggeregshof oorgeplaas is.

Volgens berigte sal Appolis nou ook as staatsgetuie in dié saak optree wanneer die voorverhoor op 31 Januarie 2025 plaasvind.

Die graad 1-leerling van die Laerskool Diazville – in Saldanhabaai – word sedert Februarie vermis.

Die Diazville-gemeenskap het ‘n gebedsdiens gehou voor haar verjaardag op 23 Oktober en gemeenskapslede sê hulle bly hoopvol en sal aanhou bid vir Joshlin se veilige terugkeer.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Saterdag met Pieter

Saterdae
11:00 - 16:00

Luister nou

Volgende