Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende

John Hlophe mag nie appèl by Grondwethof aanteken nie

Die voormalige regter-president van die Wes-Kaap en parlementêre leier van die MK-party, John Hlophe, se aansoek om verlof tot appèl in die Grondwetlike Hof aan te teken, is met koste van die hand gewys.

Hlophe en sy party het met die saak begin nadat die Hooggeregshof in Kaapstad verlede jaar ‘n tussentydse interdik toegestaan het wat hom verbied het om aan enige bedrywighede van die Regterlike Dienskommissie deel te neem.

Die regters het bevind dat Hlophe en die MK-party nie geldige redes kon verskaf om direk na die Grondwethof te appelleer nie.

Hy is destyds uit sy pos as regter-president van die Wes-Kaap verwyder, onder andere weens sy pogings om twee regters ten gunste van oud-president Jacob Zuma se hofsaak te beïnvloed.

Die saak is deur die DA, Freedom Under Law, Corruption Watch en die Speaker van die Parlement en ander politieke partye gebring.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WSU_Mthatha

Student by Walter Sisulu-universiteit in Mthatha doodgeskiet

Screenshot 2025-04-15 122837

Omstrede Vrystaatse asbesdak-saak weer in die hof

SONKRAG

Eskom reik tender uit om nuwe maatskappy vir hernubare-energie te begin

NWU

KYK: NWU gevra om “sangoma-ritueel” by Potchefstroom-koshuis te ondersoek

Screenshot 2025-04-14 151010

Cadbury maak reuse sjokolade eier vir Paasfees

Ander Nuus Artikels

640px-03-BICcristal2008-03-26
Graad 4-kind dood ná hy pendoppie insluk
108131625-1744651956550-gettyimages-2205093389-eisen_harvard031725_006
Amerikaanse regering bevries finansiering aan Harvard
WSU_Mthatha
Student by Walter Sisulu-universiteit in Mthatha doodgeskiet
Screenshot 2025-04-15 122837
Omstrede Vrystaatse asbesdak-saak weer in die hof
SONKRAG
Eskom reik tender uit om nuwe maatskappy vir hernubare-energie te begin

Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende