Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Johannesburg steeds sonder ‘n stadsbestuurder

9 Januarie 2025

Die Speaker van die Johannesburgse-metro, Nobuhle Mthembu, het ‘n buitengewone vergadering belê om die vakante stadsbestuurderspos te bespreek.

Dít volg nadat die hooggeregshof in Johannesburg, Floyd Brink beveel het om sy kantoor te ontruim, nadat daar bevind is dat sy aanstelling van stadsbestuurder onreëlmatig was.

Mthembu het die vergadering belê om die bekragtigingsverslag wat die aanstelling van die waarnemende stadsbestuurder, Tshepo Makola, formaliseer, te oorweeg.

Daar word van die waarnemende stadsbestuurder verwag om die amp vir ‘n hernubare tydperk van drie maande te beklee terwyl die werwingsproses vir ‘n permanente aanstelling aan die gang is.

Action SA se Zark Lebatlang sê hulle verwelkom die stap. Die buitengewone vergadering sal na verwagting môre plaasvind.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

cyril en trump3

Ramaphosa beweer Trump is oningelig

GvPzCUrXAAAxy9m

Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”

WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266

Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed

gettyimages-2223201846

Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

Ander Nuus Artikels

LISENSIE-2
OUTA vra dat rybewyskaarte 10 jaar geldig moet wees
covid-1
Studie: 50% van Covid-19-pasiënte beleef langtermyngeheue- en geestesgesondheidsprobleme
0000416479_resized_newidcard
Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke
cyril en trump3
Ramaphosa beweer Trump is oningelig
GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende