Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Johannesburg kry weer ‘n nuwe burgemeester

1 Oktober 2021

Die Johannesburgse-metro het vir die derde keer sedert Julie vanjaar ‘n nuwe burgemeester.

Die speaker in die Johannesburgse-raad, Nonceba Molwele sê die enigste benoeming vir dié pos wat sy ontvang het is die ANC-raadslid, Mpho Moerane. Molwele sê sy het daarom geen beswaar teen sy nominasie nie, wat beteken dat hy dus die nuwe burgemeester in die metro is. 

Dié benoeming kom slegs ‘n maand voor die munisipale verkiesing op 1 November.

Die vorige burgemeester, Jolidee Matongo is sowat twee weke gelede in ‘n motorongeluk oorlede. Hy was vir ongeveer ‘n maand lank in die pos nadat sy voorloper, Geoff Makhubo in Julie vanjaar weens Covid-19-komplikasies oorlede is. 

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

cyril en trump3

Ramaphosa beweer Trump is oningelig

GvPzCUrXAAAxy9m

Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”

WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266

Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed

gettyimages-2223201846

Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

Ander Nuus Artikels

LISENSIE-2
OUTA vra dat rybewyskaarte 10 jaar geldig moet wees
covid-1
Studie: 50% van Covid-19-pasiënte beleef langtermyngeheue- en geestesgesondheidsprobleme
0000416479_resized_newidcard
Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke
cyril en trump3
Ramaphosa beweer Trump is oningelig
GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende