Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende

Johannesburg burgemeesterskomiteelede aangekondig

13 Desember 2021

Die Johannesburgse burgemeester, Mpho Phalatse het die name van haar 10 burgemeesterskomitee-lede bekend gemaak. Volgens haar sal hulle binnekort ingehuldig word. 

‘n Koalisievennootskap word in die Johannesburg-metro gevolg. Vier van die lede is van die DA, drie is van ActionSA, een is van die IVP asook een lid elk van die VF Plus en die ACDP.

Die burgemeesterskomiteelid vir finansies is Julie Suddaby van die DA en vir groepkorporatiewe en gedeelde dienste is die DA se Leah Knott aangewys. Die DA se lede, Belinda Echeozonjoku is aangewys as die burgemeesterskomiteelid vir ontwikkelingsbeplanning en Michael Sun is weer die lid vir omgewingsake.

Die drie lede van Action SA is Funzela Ngobeni, Nkuli Mbundu en David Thembe. Hulle is onder meer die burgemeesterskomiteelede vir vervoer, ekonomiese-ontikkeling en openbare veiligheid. 

Die VF Plus se Franco de Lange sal aan die stuur wees van gesondheid en maatskaplike ontwikkeling en die IVP se Mlungisi Mabaso is by behuising. Ronald Harris van die ACDP is die burgemeesterskomiteelid van gemeenskapsontwikkeling.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

DA en die MK-party dien klagte in teen Mchunu

Ander Nuus Artikels

pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig