Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

J&J-VERSTERKINGSDOSIS GOEDGEKEUR

23 Desember 2021

Die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte, SAHPRA, het die Johnson &Johnson-versterkingsdosis goedgekeur.

Die reguleerder het ook die groen lig gegee vir diegene wat die Pfizer-entstof ontvang het om die J&J-versterkingsdosis te ontvang, sou hulle wou.

SAHPRA het die aansoek om ’n tweede dosis op 10 Desember van die vervaardigers van die J&J-entstof ontvang.

Diegene wat die J&J-entstof minstens twee maande terug ontvang het mag nou mou oprol vir die versterkingsdosis.  

SAHPRA het aan die begin van Desember die groen lig gegee vir ’n derde Pfizer-versterkingsdosis. Pfizer word vanuit die staanspoor in twee dosisse toegedien. Die derde dosis sal beskikbaar gestel word aan diegene ouer as 18 jaar en minstens ses maande nadat die tweede dosis toegedien is.

SAHPRA se aankondiging dat Pfizer en Johnson&Johnson-entstowwe gemeng mag word, word as vordering vir die land se entstofprogram beskou. Die reguleerder was aan die ontvangkant van sterk teenkanting, omdat hy nog nie ’n duidelike standpunt oor die saak ingeneem het nie.  

Teen die agtergrond van die Omikron-variant van Covid-19 wat tans die rondte doen, verkeer die regering onder geweldige druk om sy entstofprogram ’n hupstoot te gee, met slegs 35.6% van die land se volwasse bevolking wat ten volle ingeënt is.

Fotokrediet: iStock

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Vrou wat kind doodry

Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander

Glyryer2

16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER

Ander Nuus Artikels

GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82
WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212
Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu
re-elon-musk-donald-trump-1500-800
Elon Musk stig sy eie party

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende