Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

JHB-metro vra dat voorgestelde kragtariefverhoging tot 18,4% beperk word

22 September 2022

Die Johannesburgse metroraad het die nasionale energiereguleerder, NERSA, gevra om die voorgestelde tariefverhoging tot hoogstens 18,4% persent te beperk.

Volgens die stad se burgemeesterskomiteelid belas met infrastruktuurdienste, Michael Sun, moet Eskom eerder aangemoedig word om introspeksie te doen en alternatiewe te ondersoek om sy effektiwiteit te verbeter en sodoende sy kostes te besnoei.

Sun sê die voorgestelde verhoging van 38,1% is aansienlik hoër as die huidige inflasiekoers en sal die land se ekonomiese herstel belemmer.

Hy sê te midde van die hoë beurtkragfases wat tans ondervind word is die voorgestelde verhogings nie net onrealisties nie, maar boonop heeltemal belaglik.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende