JHB-metro jaareindfunksie gaan glo R2,6-miljoen kos


Luister nou

Volgende

JHB-metro jaareindfunksie gaan glo R2,6-miljoen kos

30 November 2023

Die Johannesburg-metro beplan om R2,6-miljoen te bestee op ‘n jaareindfunksie wat gehou gaan word vir sy langsdienende beamptes.

Volgens berigte is die koste vir die goedere en dienste wat verband hou met die funksie in sommige gevalle tot meet 766% opgeblaas.

Dit sluit ondermeer R40 000 vir blomme, R300 000 vir baadjies, R769 000 vir horlosies en R171 000 vir ander uitgawes.

Die stad beplan om baadjies en horlosies as geskenk te gee aan die amptenare, wat meer as 40 jaar diens gedoen het by dié metro.

Die funksie is reeds goedgekeur deur die stadsbestuurder Floyd Brink, ten spyte van opdragte van die Nasionale Tessourie om onnodige uitgawes te besnoei.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

insignia-air-fryer

Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting

Untitled design

Menslike as langs Weskuspad gestort

gt1776021

Nóg ‘n KZN-strand sluit oor watergehalte

ENOCH2

Minister sê hy sal nié bedank nie

maxresdefault

Nuuskommentaar: Ongerymdhede in Netbal SA nie nuut

Ander Nuus Artikels

pexels-shvets-production-9775854
Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”
SENZO-MCHUNU
Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig
Tshwane-water - foto met erkenning aan Randwater
VF Plus eis dringende optrede met Tshwane-watervoorsiening
insignia-air-fryer
Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting
Untitled design
Menslike as langs Weskuspad gestort

JHB-metro jaareindfunksie gaan glo R2,6-miljoen kos


Luister nou

Volgende