JHB-inwoners gemaan om versigtig te wees te midde van weerwaarskuwing

Luister nou

Volgende

JHB-inwoners gemaan om versigtig te wees te midde van weerwaarskuwing

16 Januarie 2024

Die Johannesburgse Nooddienste en verkeerspolisie is op ‘n hoë gereedheidsgrondslag en doen ‘n beroep op motoriste om waaksaam op die paaie te wees.

Motoriste word ook gemaan om laagliggende gebiede wat geneig is om te oorstroom, te vermy.

Dit volg nadat daar ’n waarskuwing vir erge reën- en donderbuie in Gauteng uitgereik is.

Verder word daar ook gewaarsku dat die verkeersligte tydens die ontwrigtende reën in sommige gebiede van die stad as gevolg van beurtkrag buite werking kan wees.

Eskom sê hy sal voortgaan om fase 2-beurtkrag te implementeer terwyl hy besig is om sy noodreserwes aan te vul.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

SPUTLA

“Onverwagte beurtkrag sal nie Eskom se positiewe wintervooruitsigte verander nie”

panyaza-lesufi5

Lesufi vra om verskoning aan kankerpasiënte vir vertragings in behandeling

cyril17

Ramaphosa: “Suid-Afrikaners wat na Amerika vlug is lafaards”

The,Increase,In,Unemployment.,News,In,The,Newspaper,On,The

“SA gaan onder werkloosheid gebuk, RNE skitter in sy afwesigheid”

Young,Business,Woman,Holding,Sign,Looking,For,A,Job

Werkloosheidskoers neem met 1-persentasiepunt toe

Ander Nuus Artikels

unie
Nuuskommentaar: Toenemende ekonomiese kommer en onmin in RNE – ’n gevaarlike kombinasie
KLEUTERZONE2
Kleuterzone finaal gelikwideer
Gq14MbTXkAAAZ6O
“Ramaphosa verantwoordelik vir Afrikaner-uittog”