Oggend met Jaco Versfeld

Sondae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

Jason Rohde se appèlsaak vandag aangehoor

16 Augustus 2021

Die veroordeelde moordenaar, Jason Rohde se appèlsaak sal vandag in Bloemfontein aangehoor word.

Rohde is in 2019 in die hooggeregshof in Kaapstad tot 20 jaar gevangenisstraf gevonnis nadat hy skuldig bevind is vir die moord op sy vrou, Susan Rohde.

Susan Rohde.

Hy appelleer teen beide sy skuldigbevinding sowel as vonnis na hy in November 2018 aan moord en regsverydeling skuldig bevind is.

Susan se liggaam is in Julie 2016 agter ’n geslote badkamerdeur op die Spier-wynlandgoed buite Stellenbosch gevind.

Regter Gayaat Salie-Hlophe het bevind Rohde het sy vrou vermoor en die toneel só gemanipuleer dat dit gelyk het asof Susan haarself opgehang het.

Hou Afrikaans op die lug

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Oggend met Jaco Versfeld

Sondae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende