Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Jamaikaanse netbalkaptein sê SA is onveilig na geld glo gesteel is

27 Julie 2023

Die kaptein van die Jamaikaanse netbalspan, Jhaniele Fowler, beweer dat daar geld uit haar beursie gesteel is én dat iemand toegang tot haar hotelkamer probeer kry het sedert haar aankoms in Suid-Afrika.

Die 34-jarige Fowler het dit op haar Instagram-storie bekend gemaak. Sy het verder aangevoer dat “die plek (Suid-Afrika) nie veilig is nie.”

Sy het aan die DailyMail-nuusblad gesê dat sy gereed is vir die toernooi, ondanks die slegte ervaring.

Netbalspanne van regoor die wêreld is tans in Kaapstad om aan die Wêreldbeker-netbaltoernooi, wat môre (28 Julie) amptelik begin, deel te neem. 

Die toernooidirekteur, Priscilla Masisi, sê die polisie het intussen ‘n ondersoek na die beweerde voorvalle van misdaad van stapel gestuur.

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Vrou wat kind doodry

Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander

Glyryer2

16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER

Ander Nuus Artikels

GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82
WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212
Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu
re-elon-musk-donald-trump-1500-800
Elon Musk stig sy eie party

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende