Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende

Jacob Zuma wil deel word van ANC-top 6

16 September 2022

Oud-president Jacob Zuma gaan na wat berig word in Desember by die party se verkiesingskonferensie staan vir ‘n posisie in die ANC se top ses.

Provinsies is nou aan die veg vir, en aan die uitruil van name en posisies ter ondersteuning van mekaar,voordat die konferensie gehou word.

Die voorsitter van die Jacob Zuma Stigting, Dudu Myeni, het aan The Star gesê die stigting sal Zuma ten volle ondersteun as takke hom sou benoem.

Zuma ondersteun ook na wat berig word vir Nkosazana Dlamini-Zuma om in die top ses te wees.

Dlamini-Zuma het in 2017 by die nasionale konferensie teen die huidige ANC-leier, Cyril Ramaphosa verloor.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Screenshot 2025-04-15 122837

Asbesdak-saak: Ace Magashule pleit onskuldig

GomrlEeXEAAZ2o0

Die definisie van vrou, sluit nié transgender vroue in nie, beslis hooggeregshof

Screenshot 2025-04-16 104919

Motoris steeds gesoek na hy ‘n herhaaldelik oor ‘n man ry – klag van moord geopen

Outlet of 'Delivery Tunnel North' of the Lesotho Highlands Water Project, near Clarens, Free State, South Africa. The Lesotho Highlands Water Project is an ongoing water supply project with a hydropower component, developed in partnership between the governments of Lesotho and South Africa. It comprises a system of several large dams and tunnels throughout Lesotho and South Africa. In Lesotho, it involves the rivers Malibamatso, Matsoku, Senqunyane and Senqu. In South Africa, it involves the Vaal River. It is Africa's largest water transfer scheme. The purpose of the project is to provide Lesotho with a source of income in exchange for the provision of water to the central Gauteng province where the majority of industrial and mining activity occurs in South Africa, as well as to generate hydroelectric power for Lesotho (currently almost 100% of Lesotho's requirements).

Lesotho-hooglandwaterprojek kos R11-miljard méér

Ander Nuus Artikels

WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte
POLISIE2-1
10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar
NA Exterior
OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers
VAPE-1
DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle
Screenshot 2025-04-15 122837
Asbesdak-saak: Ace Magashule pleit onskuldig

Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende