Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Jacob Zuma sê hy het “nie die Grondwethof aangeval nie”

1 Julie 2021

Oud-president Jacob Zuma sê die Grondwethofuitspraak wat hom skuldig bevind het aan minagting van die hof, is geregtelik emosioneel, woedend en ongrondwetlik.

Die Jacob Zuma-stigting het gisteraand in ‘n verklaring gereageer op die uitspraak, en sê die Grondwethof regters het hul ampseed en die grondwet verbreek.

Zuma sê dis onwaar dat hy die Grondwethof aangeval het, en sê hy wou bloot hê dat die reg sy gang moes gaan, met betrekking tot die hersieningsaansoek dat adjunk-hoofregter Raymond Zondo hom van die staatskapingsverhore moet onttrek.

Zuma se regspan bestudeer nog die uitspraak van die hof en sal daarna besluit wat hom te doen staan.

Hy het nog drie dae oor om hom vrywillig aan die polisie te oorhandig nadat hy tot 15 maande gevangenisstraf gevonnis is.

Hoop, Glo, Leef in Afrikaans.
Jou ondersteuning versterk Afrikaanse media. Hou jou taal op die lug.
Klik hier.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Vrou wat kind doodry

Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander

Glyryer2

16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER

Ander Nuus Artikels

GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82
WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212
Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu
re-elon-musk-donald-trump-1500-800
Elon Musk stig sy eie party

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende