Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende

Jacob Zuma bereid om terug te keer na die politiek

27 September 2022

Oud-president Jacob Zuma het gisteraand in ‘n verklaring bevestig dat hy bereid is om terug te keer na die politiek indien die ANC-takke dit so wil hê.

Zuma sê hy is deur kaders van die ANC genader om homself beskikbaar te stel vir die posisie van nasionale voorsitter van die ANC. Dit glo om te help om die party te herbou en rigting te gee.

Hy sê hy is nie van voorneme om so ‘n beroep van die hand te wys nie.

Zuma het ook sy steun vir sy eksvrou, die minister van samewerkende regering en tradisionele sake, dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, uitgespreek om as president van die ANC te dien. 

Die ANC-leiers sal vanjaar tydens die party se 55ste nasionale kongres in Desember na topposte verkies word.

https://twitter.com/DZumaSambudla/status/1574512197757173763

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Screenshot 2025-04-15 122837

Asbesdak-saak: Ace Magashule pleit onskuldig

Ander Nuus Artikels

NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte
POLISIE2-1
10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende