Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Jaco Swart glo in ‘n kuierplek deur ‘n groep mans aangerand

20 Junie 2022

Jaco Swart, die Pretoria-man, wat skuldig bevind is aan die aanranding van sy vrou, Nicoleen beweer dat hy deur ‘n groep mans verlede week in Gauteng aangerand is. 

Swart se skuldigbevinding en vonnis – ‘n boete van R20 000 het wyd opslae gemaak met talle mense wat aanvoer dat dié vonnis te lig is.

LEES OOK: LUISTER: SLAGOFFER GESELS NÁ VERVREEMDE MAN SKULDIG BEVIND IS AAN AANRANDING

Kringtelevisiebeeldmateriaal, waarin gesien kan word hoe Nicoleen geskop, slaan en gestamp word, is wyd op sosiale media versprei.                  

Swart het aan sy regsverteenwoordiger, Enoch Nethangani gesê dat hy Donderdag in Pretoria aangerand is. Hy het in ‘n klankgreep aan Nethangani gesê dat hy glo in motor se kattebak geplaas is na die beweerde aanranding. 

LUISTER: KYK: PRETORIA-MAN SKULDIG BEVIND AAN DIE AANRANDING VAN SY VROU

Swart het ook in die klankgreep beweer dat daar gerugte oor hom versprei is, soos dat hy vier vroue aangerand het.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Vrou wat kind doodry

Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander

Glyryer2

16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER

Ander Nuus Artikels

GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82
WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212
Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu
re-elon-musk-donald-trump-1500-800
Elon Musk stig sy eie party

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende